my eie blogsite

MY Gedigte

Subscribe to RSS feed

Amelia gedig

Jou hare so elegant en swart
soos 'n swart merrie in my hart

oë is 'n sonsverduistering
in die fase ring
as ek jou sien wil ek net sing

jou sproete lyk soos wolk trane
wat pas by jou oë
soos sekelmane
onderstebo

liefde is nie vas aan 'n ras
en as dit was
sit ek nou al op sak en as

Amelia Jackobs ek sê dat ek van jou hou
en sal nog altyd
al is dit 'n verlorende stryd
die gedig is vir jou
May 2012
S M T W T F S
April 2012June 2012
1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31