Sticky post
Koffie
Friday, January 11, 2013 1:01:30 AM
Skink vir my genade
vetroos my met die reuk
van bittersoet verdoewing
as ek aan krag ontbreek
Uit swartgebrande korrels
kook die klater-kokaien
wat die sluier van die slaap lig
om verslaafdes te bedien.?...?@
vetroos my met die reuk
van bittersoet verdoewing
as ek aan krag ontbreek
Uit swartgebrande korrels
kook die klater-kokaien
wat die sluier van die slaap lig
om verslaafdes te bedien.?...?@
Friends (19)
Latest comments
| M | T | W | T | F | S | S |
|---|---|---|---|---|---|---|
|
| ||||||
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | ||
| 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 |
| 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 |
| 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 |
| 27 | 28 | 29 | 30 | 31 | ||













